Pesto-en-Garnaalbraai
Blog | Tagged , , , , , , ,

Pesto-en-Garnaalbraai

Die Augustuswinde het nog nie eers begin waai nie en toe is die somer op ons. Die skielike en welverdiende somer wat ons getref het, moes dringend ingelyf en gevier word. So hou ons toe op die voorlaaste Sondag van Augustus, eintlik nog ‘n winter-Sondag, ‘n Pesto-en-Prawnbraai. Of beter in Afrikaans bekend, ‘n Pesto-en-Garnaalbraai. Die […]