Die pesto is gereed!
Blog | Tagged , , , , , , , ,

Pesto en Paprika Broodjies met Eloise

Wat ‘n voorreg om ‘n vriendin te hê wat jou met koningskos bederf en jou opnuut die knusheid van winter laat waardeer. Eloise Nolte is so ‘n vriendin vir my. Eloise het my ook voorgestel aan die Pesto Princess en wat ‘n wonderlike smaakervaring het dit vir my oopgemaak. Eloise is ‘n 28 jarige, puik […]